Search


17 November 2025. Pastore Waardering Maand en Gebedsversoeke.
Deo Volente Mission 17 November 2025 Liewe Vriende. “Maar ons vra julle, broeders, erken die wat onder julle arbei en julle voorgangers in die Here is en julle vermaan.” 1 Tessalonisense 5:12 Esther en ek is hierdie jaar 25 jaar in voltydse bediening en kan ons terugkyk en sê dit is net deur die genade van die Here dat HY ons al vir 25 jaar gedra het. Paulus skryf aan die gemeente in Tessalonika en sê: 'Liewe broers en susters, ons vra julle om erkenning te gee aan die mense

missions3
Nov 13, 20257 min read


10 November 2025. Weeklikse Manna en Gebesdversoeke.
Deo Volente Sending 10 November 2025 Liewe Vriende. “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” 2 Timoteus 2:15 As ons in die bediening van die Here staan, is daar twee dinge wat ons duidelik moet verstaan: ons doel en ons medewerkers . Hierdie twee elemente is die pilare waarop ons werk en ons dienslewe sal staan, of ons nou in die gemeente, die gemeenskap, of in die sendingveld is

missions3
Nov 9, 20257 min read


3 November 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 3 November 2025 Liewe Vriende. “Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie.” Matteus 6:15 Geliefdes, die Here Jesus leer ons dat vergifnis nie ’n opsie is nie – dit is ’n opdrag. ’n Ongewens-gesindheid begin in die hart wanneer ons weier om ander te vergewe. Bitterheid, wrok en trots maak die hart hard en steel die vrede wat God gee. Party hou jare lank vas aan seer, ou misverstande o

missions3
Nov 1, 20258 min read


27 Oktober 2025. Weelikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending. 27 Oktober 2025 Liewe Vriende. “Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van Sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat jull

missions3
Oct 22, 202514 min read


20 Oktober 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
DE0 VOLENTE SENDING 20 Oktober 2025 Liewe Vriende. “En hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.”Efesiërs 5:11 Halloween word dikwels as ’n onskuldige fees gevier, maar die oorsprong daarvan lê diep in heidense en okkultiese praktyke. Baie van die simbole en aktiwiteite wat daarmee gepaard gaan, verheerlik die dood, bose geeste en vrees — dinge wat direk teen God se Woord indruis. As kinders van die lig is ons geroep om duist

missions3
Oct 16, 20256 min read


13 Oktober 2025.Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 13 Oktober 2025 Liewe Vriende. “Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.” {Jakobus...

missions3
Oct 11, 20259 min read


6 Oktober 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 6 Oktober 2025 Liewe Vriende. “Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie. Hulle sal julle...

missions3
Oct 4, 20259 min read


29 Septeber 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 29 September 2025 Liewe Vriende. “Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans...

missions3
Sep 28, 20257 min read


22 September 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending. 22 September 2025 Liewe Vriende. “En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die HERE julle...

missions3
Sep 19, 20257 min read


15 September 2025. Getuienis en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sendin Sending 15 September 2025 Liewe Vriende. “ "Wie het ons prediking geglo, en aan wie is die arm van die HERE...

missions3
Sep 12, 20257 min read


8 September 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 8 September 2025 Liewe Vriende. "Want daar is een God, en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus...

missions3
Sep 6, 20257 min read


1 September 2025. Weeklikse Manna, Sending Nuusbrief en Gebedsversoeke.
Deo Volente Mission 1 September 2025 Liewe Vriende. “Wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here”. {Romeine...

missions3
Sep 1, 20258 min read


25 Augustus 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 25 Augustus 2025 Liewe Vriende. “Veroordeel, vermoor het julle die regverdige; hy versit hom nie teen julle nie.”...

missions3
Aug 23, 20256 min read


18 Augustus 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Mission Weeklikse Manna en Gebedsversoeke. 18 Augustus 2025 Liewe Vriende. “Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem,...

missions3
Aug 15, 20255 min read


11 Augustus 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending Weeklikse Manna en Gebedsversoeke. 11 Augustus 2025 Liewe Vriende. “En wat julle ook al doen, doen dit van harte...

missions3
Aug 9, 20258 min read


4 Augustus 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 4 Augustus 2025 Liewe Vriende. “Gaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want...

missions3
Aug 1, 20258 min read


28 Julie 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 28 Julie 2025 Liewe Vriende. “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons...

missions3
Jul 26, 20255 min read


21 Julie 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending 21 Julie 2025 Liewe Vriende. Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het...

missions3
Jul 20, 20256 min read


14 Julie 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Sending Weeklikse Manna en Gebedsversoeke. 14 Julie 2025 Liewe Vriende. “Alles is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie;...

missions3
Jul 10, 20258 min read


7 Julie 2025. Weeklikse Manna en Gebedsversoeke.
Deo Volente Mission 7 Julie 2025 Liewe Vriende. “As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!” {Psalm...

missions3
Jul 4, 202510 min read