Hulpfonds - Plaaslik
- missions3
- Apr 18, 2022
- 1 min read

DRINGENDE SOS GEBEDSVERSOEK.
Maandag. 18 April 2022.
Beste Geestelike familie en vriende.
Vertrou dit gaan goed met julle. Graag vra ons ASSEBLIEF hulp en donasies in ons Hulpfonds Rekening by Absa Bank: 93-6104-5805.
Hierdie rekening word *NET* gebruik vir plaaslike hulp verlening projekte.
Met fondse beskikbaar *help* ons mense in *nood* met *kos pakkies* , *Pre-Paid Elektrisiteit* en Selfoon *Lugtyd*.
Tans is daar *geen fondse* in die rekening nie en word ons oorval met navrae vir hulp en moet ongelukkig mense wegwys.
Kan iemand dalk help? Al is dit net R10?
Groete in Christus.
Johan.
N.S. Hier is die Link na die Telegram Hulp Groep waar mense in nood kan vra vir hulp.
https://t.me/+4lmSaeNMgT04NTA0
Comments