top of page
Welcome to Deo Volente Mission
Deo Volente Sending is Gestig op 18 Junie 1990
Deo Valente Sending
Voorwoord
Deo Valente Sending is gestig op Dindag 18 Junie 1990, na aanleiding van 'n visioen wat ek van die Here ontvang het na my motorongeluk op die 8ste Junie 1990. Ek het my saak met die Here reg gemaak en belowe dat ek voltyds vir Hom sal werk.
Visie.
"En my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees." (2 Kronieke 7:14)
Missie
"Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag." (Jakobus 5:16)
Kontak Besonderhede
Adres
De Villiers Straat
Winburg
Vrystaat
E-pos
missions@lantic.net
Committed to Bringing Glory to His Name
bottom of page